Rehoboth se ligte sal aan wees maar hoe om die skuld te betaal?

Die Burgemeester van Rehoboth Rudi van Wyk sê die dorpsraad skuld NamPower 129 miljoen Namibiese doller. Die dorpsraad het ‘n ooreenkoms met NamPower onderteken dat die uitstaande skuld in 36 maande afbetaal sal wees. Dit kom neer op 3,6 miljoen doller maandeliks, bo-op die maandelikse gebruik. Van Wyk…