Rehoboth-Kalkrand se brand versprei Wes, Suid

Die brand tussen Rehoboth en Kalkrand wat Woensdagmiddag ontstaan het woed steeds. Die jongste inligting is dat die brand weer in ‘n westelike rigting, 30 kilometer suid van Rehoboth, oor die pad gespring het en versprei verder wes en ook suidwaarts. Dirk Cloete die Brand en Noodveiligheid Beampte by die Mariental munisipaliteit het die jongste.