Haatmisdaad moet stop – Biden

Die Amerikaanse President Joe Biden het die kongres gevra om meer te doen om sosialemediamaatskappye te dwing om die verspreiding van haat op hulle platforms te bekamp. In 2020 is 7 759 haatmisdade in Amerika aangemeld wat 6 persent meer is as in 2019 en die hoogste syfer sedert 2008. Biden sê Amerika moet saamwerk om rassisme en ekstremisme te beveg: