Registrasie van plaaslike koringaanplantings nog nie voltooi nie

Die Namibiese Akkerbouraad is op die oomblik besig om data in te samel en registrasies te doen in verband met koringaanplantings in die land. Daar word gemeen dat die aanplantings vanjaar hoër sal wees as gevolg van die marktekorte wat tans ervaar word as gevolg van die oorlog in Oos-Europa. Gilbert Mulonda, die algemene bestuurder van akkerbou en tuinbou by die raad het die jongste.