Reên is nog nie weg nie

Die reën is nog nie weg nie, volgens weervoorspellings van Johan van den Berg, ‘n onafhanklike weerkenner van Suid-Afrika. Hy sê dele in Namibië kan nog steeds reën tot in Mei verwag. Sommige boere is nog steeds desperaat om reën te kry om goeie oeste te kry. Vir baie saaiboere het die reën te laat einde verlede jaar gekom. Van den Berg gee sy voorspelling…