ReconAfrica gee om oor omgewing

Reaksie word ontvang op kritiek oor olie eksplorasie in die Kavango-gebied in die Noorde van die land. Verskeie omgewingskenners meen dat hernubare energiebronne eerder ontwikkel moet word. Daar is ook kommer oor besoedelings soos in die Niger-delta in Nigerië. ReconAfrica se Direkteur vir Kommunikasie Ndapewoshali Shapwanale het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…