Geen vleis oor die rooilyn nie – ministerie

Reaksie word ontvang op klagtes deur die Burgemeester van Windhoek Job Amupanda nadat rou vleis wat hy by Omuthiya aangekoop het gekonfiskeer is by die Oshivelo-padblokkade. Dit is staande regulasies dat geen rou vleis vanaf die Noorde oor die veterinêre kordonheining na die Suide van die land gebrign kan word nie. Jona Musheko, Woordvoerder by die Ministerie van Landbou…