Recon staan gemeenskappe, leerders by

Terwyl ReconAfrica gebuk gaan onder kritiek oor sy olie- en gas-eksplorasie in die Kavango-bekken, doen die maatskappy baie vir veral watervoorsiening vir gemeenskappe in en om die gebied. ‘n Totaal van 22 putte is vir gemeenskappe oopgemaak en die maatskappy staan ook leerders by die beurse vir verdere studies. Ndapewoshali Shapwanale ReconAfrica se direkteur vir kommunikasie het meer…