Oos-Europese spanning sal koringprys opstoot – Collard

Reaksie word ontvang op die impak van die spanning in Oos-Europa op die wêreldkanaal vir landboupryse. Die Suid-Afrikaanse Landbou-sakekamer se hoofekonoom, Wandile Sihlobo sê beide land Oekraïne is groot uitvoerlande vir veral koring, wat ‘n belangrike mark vir Namibië is. Koring is belangrik vir plaaslike brood en pastavervaardiging. Ian Collard, die hoof uitvoerende beampte van die NMI Groep, sê daar sal wel ‘n impak wees. Hy verduidelik.