Rand verhandel op beste vlak in 16 maande

Die Suid-Afrikaanse rand het vanoggend vir die eerste keer sedert 2019 onder 14 rand teenoor die Amerikaanse doller verhandel. Cirrus in die hoofstad sê dit is die sterkste vlak in 16 maande. Die Amerikaanse doller het effe teruggeval maar volgens Rome Mostert van Cirrus, is daar positiewe nuus vanuit Suid-Afrika ook. Hy verduidelik.