NBC: die werkers moet saamstaan meen vakbond

Die Direkteur-Generaal van die nasionale uitsaaier Stanley Similo is tans besig om van die werkers by die NBC toe te spreek oor die huidige situasie. Die staking duur steeds voort maar, van die werkers het reeds teruggekeer. Gideon Thomas, die Hoof van Operasies by die betrokke vakbond Napwu, sê werkers moet leer om saam te staan.