Meld versvalste kwalifikasies

Vervalste kwalifikasies het ‘n baie groot impak op die samelewing en is baie skadelik vir die ekonomie. Bedrog in die verband kan ook lei tot sterftes. Die Namibiese Kwalifikasie-owerheid sê persone wat inligting in die verband het moet in verbinding met die owerheid tree. Catherine Shipushu, Woordvoerder van die owerheid het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.