Ramaphosa oorhandig titelaktes aan boere in Limpopo

President Cyril Ramaphosa van Suid-Afrika het titelaktes aan boere in Tafelkop,
Limpopo, oorhandig. Die proses is deel van die land se grondhervormingsprogram.
Ramaphosa het in sy toespraak beloof die regering gaan boere die nodige
ondersteuning geen om hulle bedrywighede voort te sit.