R930m vir Johannesburg se water- en krag-infrastruktuur

Die Johannesburgse veelpartyregering het 930 miljoen Suid-Afrikaanse rand opsy gesit vir riool-infrastruktuur en watervoorsiening. Die burgemeester, Mpho Phalatse, sê haar span het projekte van stapel gestuur om die beskadigde infrastruktuur te herstel. Dit volg nadat Johannesburg Water inwoners gewaarsku het dat waterbeperkings onbepaald sal voortduur. Die burgemeester sê dit sal ‘n paar jaar neem om die geskiedkundige water- en kragprobleem in die stad op te los: