Jeugwerkloosheid: Aanpassings is nodig meen arbeidskenner

Met meer as 40 000 jeugdiges wat geen opsies vanjaar gehad het na skool nie, is daar kommer oor wat aan die einde van die huidige jaar sal gebeur. Jeug werkloosheid staan amper op 49 persent van totale werkloosheid en die jongmense het geen opsies nie. Herbert Jauch, plaaslike arbeidskenner sê dringende aanpassings moet gemaak word.