Putin verstaan net een taal, en dis mag

Kommer neem in die Oekraïne toe oor die moontlike gebruik van kernwapens deur Russiese magte. Die Oekraïnse parlementslid Kira Rudik sê hulle is reeds jare lank bekommerd oor so stap en talle inwoners het reeds voorbereidings vir so geval getref. Maar, sy sê die land het meer as veroordeling van President Vladimir Putin nodig.