Putco staak dienste, bus gekaap tydens ‘nasionale stilstand’

Die Putco-busdiens was genoodsaak om sy busdiens in Gauteng en Mpumalanga vir vandag op te skort weens intimidasie. Die maatskappy sê busse wat personeel vervoer, het versperde paaie en betogers teëgekom wat aan die EFF se landwye optrede deelneem. Putco se woordvoerder, Lindokuhle Xulu, sê ‘n bus is in Soshanguve gekaap en die vroulike bestuurder is uit die voertuig gestamp: