Proteas stap môre op die veld teen Ierland

Krieket..Die Proteas van Suid-Afrika stap môre op die veld vir ‘n reeks teen Ierland vir ‘n paar eendag en T20-wedstryde. Rassie van der Dussen, een van die Suid-Afrikaanse spelers oor die Ierse-reeks.