Protasevich ook onder huisarres

Owerhede in Belarus het die opposisie-joernalis Roman Protasevich, wat op 23 Mei in hegtenis geneem is na ‘n kommersiële Ryanair vlug herlei is om in Minsk, die hoofstad te land, na huisarres toe verskuif. Internasionale media berig dat nes sy vriendin, Sofia Sapega, word hy tans aangehou in ‘n gehuurde woonstel maar, owerhede geen inligting oor waar dit is, verskaf nie, ook nie aan sy familie nie.