Verligting oor Karpowership weiering

Die Suid-Afrikaanse Organisasie teen Belastingmisbruik, oftewel Outa het die besluit van die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing verwelkom om omgewingstoestemmings aan die Karpowership gas-tot-elektrisiteit-projek te weier. Volgens die drie aansoeke sou drie van hierdie projekte by die hawens in KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en in die Wes-Kaap elektrisiteit uit natuurlike gas opwek en deur herleidingslyne aan substasies op die nasionale netwerk lewer. Liz McDaid van Outa sê die besluit is ‘n oorwinning vir die burgerlike samelewing:

Intussen het Karpowership aangedui dat hy die beslissing sal appelleer.