Program vir Leeu-toer na SA bekend

Die gewysigde program vir die Britse en Ierse Leeus se toer na Suid-Afrika is aangekondig. Hulle speel opwarmingswedstryde teen Suid-Afrika se provinsiale spanne voor die 1ste toets in Kaapstad op 24 Julie. Die tweede toets op 31 Julie in Johannesburg, asook die derde toets op 7 Augustus.