Prins Edward: Spanning oor prins Harry-hulle is hartseer

Prins Edward, koning Elizabeth se jongste seun het in ‘n TV-onderhoud gesê die spanning in die familie oor prins Harry en sy vrou Meghan is baie hartseer. Hy sê dit is baie moeilik vir almal, maar dit is mos maar hoe dit in families gaan.   


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *