Portugal staan Mosambiek by

Portugal gaan nog sestig soldate na Mosambiek stuur ingevolge ‘n nuwe samewerkings-ooreenkoms om die land in sy stryd teen Isis-insypelaars te help. Internasionaal word daar berig dat Portugal se Minister van Verdediging, Joao Cravinho, sê die ooreenkoms sal tot 2026 duur. ‘n Dosent aan die Universiteit van die Vrystaat, Theo Neethling, sê die ooreenkoms volg op onderhandelings: