Pompstasie by Neckartal gevloed, skade beloop miljoene

Die pompstasie by die Neckartaldam is gevloed en die skade beloop volgens berigte miljoene Namibiese doller. Yanna Smith het die besonderhede.