Polisiehoof sê geseënde Kersfees, maan lede van die mag

Die hoof van die Namibiese polisie, luitenant-generaal Sebastian Ndeitunga het ‘n Kersboodskap vir Namibiërs met Kosmos 94.1 Nuus gedeel. Hy vra ook sy beamptes om vinnig te reageer en lede van die publiek by te staan…