PM stel ondersoek in na Covid-infrastruktuur

Die LPM-party leiers het besoek afgelê by lykshuise, hospitale en verskeie polisiestasies om ondersoek in te stel na die huidige stand van sake in verband met die hantering van die pandemie. Die party wil voorstelle aan owerhede maak om uitdagings aan te spreek. Die woordvoerder van die party Eneas Emvula sê dinge op grondvlak is nie op standaard nie.