Plaaslike kenner gesels oor landbou-uitvoere

Suid-Afrikaanse landbou-uitvoere het 3,4 miljard Amerikaanse dollar in die tweede kwartaal van 2022 beloop wat 5 persent hoër is op ‘n jaargrondslag. Die top- uitvoerbare produkte volgens waarde was sitrus, mielies, appels en pere, wyn, vye, pynappels, avokado’s en neute. Namibiese landboukundige Wallie Roux sê aan Kosmos 94.1 sê Namibië se landbou-uitvoermandjie verskil van Suid-Afrika s’n.