Plaaslike entstof tekorte terwyl SA meer as genoeg het vir elke Namibiër

Terwyl talle inentingslokale regoor Namibië gesluit is as gevolg van entstof-tekorte sê die Suid-Afrikaanse departement van gesondheid daar is op die oomblik 3,6 miljoen Covid-19 entstowwe in voorraad in die buurland. Dit is die Johnson en Johnson- en Pfizer-entstowwe. Dr. Nicholas Crisp van die departement sê as die huidige tempo van daaglikse inentings en beskikbare voorraad in ag geneem word, beteken dit inentings kan nog vir 18 dae voortgaan: