Philadelphia se Boy in the Box na 66 jaar geïdentifiseer

Na 66 jaar, is Philadelphia se mees berugte onopgeloste moordsaak, een stappie nader aan ‘n einde. ‘n Kind se naakte, erg gekneusde liggaam is op 25 Februarie 1957 in ‘n beboste gebied van Philadelphia se Fox Chase-woonbuurt gevind in ‘n boks gevind en van daar, die Boy in the Box-saak. Die kind is uiteindelik geïdentifiseer as Joseph Augustus Zarelli. Kommissaris Danielle Outlaw, die hoof van die Philadelphia-polisie sê dit is een stappie nader aan waardigheid vir die seuntjie.