Phil soek witvoetjie by Swapo – IPC

Reaksie is ontvang van die nasionale voorsitter van die Independent Patriots for Change, Brian Black oor die aantygings deur die omstrede Phil Ya Nangoloh dat daar ‘n daadwerklike risiko van ‘n staatsgreep is omdat lede van die IPC-party gereeld oproepe doen vir geweld en ook dat die party-president Panduleni Itula sê hy sal president wees. Black het sy reaksie so verwoord.