Phala Phala: Cyril sê niks maar sal aanspreeklikheid aanvaar

President Cyril Ramaphosa sê hy is bereid om volle aanspreeklikheid te aanvaar in die saak rakende die diefstal op sy plaas, Phala Phala. Hy het tydens mondelinge antwoorde in die Parlement gepraat en hou vol hy sal toelaat dat die wet sy gang gaan ten spyte van druk vanaf Parlementslede om antwoorde te kry. Ramaphosa sê hy is ook bereid om dienooreenkomstig sy samewerking aan wetstoepassing te gee: