Petrus Shaama is nuwe verkiesingshoofJuly 7, 2023
Die Namibiese Verkiesingskommissie het Petrus Shaama aangestel as die hoof verkiesingsbeampte. Sy aanstelling is vir vyf jaar geldig, vanaf 1 September vanjaar. Dit volg na onlangse openbare onderhoude met ‘n kortlys van vyf kandidate wat verminder is na vier. De Wet Siluka, woordvoerder by die kommissie het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.