Pence praat eerste keer oor 6 Januarie

Die oud-visepresident van die VSA Mike Pence het in ‘n onderhoud met ABC-nuus gesê dat hy glo Republikeinse kiesers sal beter keuses in 2024 hê. Op ‘n vraag of Donald Trump weer sou wen sê Pence dit sal kiesers se keuse wees. Hy het ook vir die eerste keer openlik gesels oor die gebeure van 6 Januarie verlede jaar. Hy het so reageer op Trump se twiet op daardie dag, dat hy wat Pence is, nie die moed gehad om die regte ding te doen nie, dit wil sê, om nie vir Joe Biden as wenner te verklaar nie…