Biden-Xi vergadering is ‘n wen vir diplomasie

Amerikaanse President Joe Biden het met sy Chinese eweknie, Xi Jinping ontmoet by die G20-beraad in Bali, Indonesië. Taiwan het die gesprek oorheers en terwyl nie een leier wou meegee nie, meen kenners die gesprek was ‘n wen vir diplomasie tussen die twee lande. Biden het met die media na die vergadering gepraat.