PDM se bestuurskomitee sal môre Katjaimo-verslag ontvang

Die PDM se ondersoekende komitee is tans besig om inligting wat in Maandagmiddag se vergadering met die omstrede raadslid Rodman Katjaimo. Katjaimo het fondse ingesamel van die publiek om die Statebondspele by te woon maar die reis het nooit gebeur nie. Die party se sekretaris-generaal Manuel Ngaringombe sê die komitee behoort teen môre sy verslag vir die bestuurskomitee gereed te hê.