PDM maak regstelling op Venaani se uitlatings

Die PDM het kontak met Kosmos 94.1 Nuus gemaak om ‘n regstelling te maak in verband met die aanmerkings van sy president McHenry Venaani, gister aan die nuuskantoor. Die party se woordvoerder Roberto Dirkse het Venaani se standpunt so verwoord.

Die oorspronklike stemgreep van president Venaani oor die kwessie van ivermektien is op Kosmos 94.1 se webtuiste.