Passasierskepe gaan vakansie in Kaapstad, Durban vasmeer

Die Mediterranean Cruise Company het aangekondig hy gaan reeds in Desember al toeriste na Suid-Afrika neem. Die maatskappy sal alle passasiers, wat ingeënt is of nie, op 41 verskillende vaarte op die Indiese Oseaan verwelkom. Die maatskappy is die wêreld se grootse passasierskip-vloot in privaat besit. Die passasierskepe sal in die komende seisoen in Kaapstad en Durban vasmeer.