Passasierskepe begin in Kaapstad aankom

Die Wes-Kaapse LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, Mireille Wenger, sê passasierskepe begin in Kaapstad aankom aan die begin van die provinsie se vaartseisoen. Die eerste skip, Hanseatic Spirit, het gister vasgemeer. Wenger sê die uitbreiding van passassiersvaart-toerisme is nog ‘n sleutel-geleentheid om nie slegs die aantal toeriste te vermeerder nie, maar ook die voordele van hierdie soort toerisme: