Daar is reën in die vooruitsig, vandag en môre

Die Windhoek weerkantoor sê terwyl warmer weer terugkeer is daar steeds vandag en môre ‘n kans vir goeie neerslae in verskeie dele van die land. Kosmos 94.1 Nuus het met Odillo Kgobetsi van die kantoor gesels.