Parlement toe, wetgewing sloer

Die Namibiese parlement bly weens die Covid-pandemie en ander redes die datum uitstel wanneer hulle weer hul sittings gaan hervat. Daar is verskeie wetsontwerpe soos die inligtingswetsontwerp, dierebeskerming ensovoorts wat vertraag word. Volgens Toni Hancox, die direkteur van die Regshulpsentrum sê daar sal vir volgende jaar gewag moet word. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gespraat.