Para-militêre polisie vir SA?

‘n Polisiëringskenner in Suid-Afrika, Theodore Petrus, sê hy glo die onlangse onrus is dalk ‘n voorbereiding vir ‘n nuwe permanente para-militêre polisiemag in die buurland. Hy sê ‘n nuwe militaristiese soort rangstruktuur is in 2010 in die polisiemag ingestel. Dit het onder kritiek deurgeloop en het uiteindelik gelei tot ‘n effens gewysigde stelsel in 2016. Petrus sê die militaristiese rangstruktuur het nie heeltemal verdwyn nie, en ‘n herstruktureerde polisiemag is moontlik: