Paneel sal vasstel of SA verkiesings kan voortduur

Die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Verkiesingskommissie sê dit is steeds bereid en gereed om met die land se plaaslike regering-verkiesings in die land Oktober voort te gaan. Die Kommissie het vroeër vandag aangekondig dat dit nou ‘n spesiale paneel aangestel het om te besluit of die land wel sy verkiesings tydens die Covid-19 pandemie kan hou. Ons Kaapse korrespondent, Fritz Platt stel ondersoek in.