Gigaba sê glo Guptas is sy raadgewers

Malusi Gigaba het twee voor die tyd geweet hy gaan as die Suid-Afrikaanse Minister van Openbare Ondernemings aangestel word. Sy vrou, Norma Mngoma, het dié getuienis voor die Zondo-kommissie gelewer. Gigaba het glo ook aan haar gesê die Guptas is sy spesiale raadgewers.