Pandemie het erge impak op vroue

Die hoofekonoom van die Europese Bank van Herkonstruksie en Ontwikkeling, Beata Javorcik bespreek die negatiewe impak van Covid-19 op vroue. Sy was ‘n gasspreker by ‘n Jobs Reset-beraad oor globale ekonomiese vooruitsigte.