Wes-Kaap brei inenting na platteland uit

Die Wes-Kaap het vandag die uitbreiding van sy inentingsveldtog na plattelandse dorpies gevier met die inenting van die alombekende Evita Bezuidenhout. Tannie Evita is vroeër vandag by die Wesbank-gemeenskapssaal op Malmesbury ingeënt. Ons Kaapse korrespondent Fritz Platt is aan die woord.