Padveiligheid: gaan jou voertuig na

Miljoene motoriste regoor die streek durf dié feestyd die land se paaie aan na hul gunsteling-vakansiebestemmings. Motoriste word gevra om hul voertuie te na te gaan en te diens sodat dit in ‘n uitstekende toestand is. ‘n Woordvoerder van die Outomobiel-Assosiasie in Suid-Afrika, Layton Beard, sê dit is belangrik om sekere dele van ‘n voertuig voor ‘n rit na te gaan: