Pad in Avis steeds versper nadat vragmotor wat graan vervoer omval

Opruimingswerk is nog aan die gang nadat ‘n vragmotor wat graan vervoer in Avis in die hoofstad omgeval het .Sean Naude van die Namibian Marshall Rangers is op die toneel.