4 Nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig

Die Namibiese gesondheidsministerie het 4 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig.Tsandi het 3 en Windhoek 1.Daar is steeds 131 aktiewe gevalle uit ‘n kumulatiewe totaal van 129 052.Die totale sterftesyfer is tans 3 564.