Oyo-trust gaan voort met MIV/vigs-bewusmaking

Namibiërs gaan voort om bewusmaking te skep oor MIV/vigs. Alhoewel Wêreld-vigsdag jaarliks op 1 Desember sedert 1988 herdenk word, moet bewusmaking van die vigs-pandemie voortduur. Dr. Philippe Talavera, direkteur van die Oyo-trust sê aan Kosmos 94.1 Nuus dat vigsbewustheid ‘n voortdurende poging moet wees.

Dr. Talavera deel Oyo se aktiwiteite wat by die kus sal plaasvind.