Outa verwelkom S&T-ondersoek in buurland

Die Organisasie teen Belastingmisbruik het die dienstesektor se onderwys- en opleidingsowerheid se besluit verwelkom om onafhanklike prokureurs aan te stel om die Grayson Reed Consulting-kontrak te ondersoek. Dit hou verband met die betaling van beweerde bedrieglike reis- en verblyfeise as deel van die kontrak. Outa se woordvoerder, Asavela Kakaza, sê hulle het ‘n saak by die polisie aanhangig gemaak om nie net die bewerings oor reiskoste te ondersoek nie, maar ook ander aspekte van die kontrak wat kommer wek: